Neoaves

Neoaves
Tregellasia capito
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Superorde:
(geen rang):
Neoaves

Sibley et al., 1988
Subgroepe

Die Neoaves is 'n klade van voëls waartoe byna alle voëlspesies behoort, behalwe eendvoëls (dit wil sê eende, swane en ganse), hoenders, en die loopvoëls (familie van die volstruis).

Die superorde Neoaves is 'n onderverdeling van Neoganthae. Die ander superorde, die sustergroep van Neoaves, is Galloanserae, waaraan eende, swane, ganse en hoenders behoort. Die eerste opdeling binne die nou lewende voëls was die tussen die Paleognathae (die loopvoëls) en die Neognathae (die res van die nou lewende voëlspesies).[1]

  1. (en) Tree of life Neornithes

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search